SA vrou is beoordelaar in Brittanje se gewilde TV-program

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Strictly Come Dancing-beoordelaar Motsi Mabuse op die Britse kletsprogram The Graham Norton Show. FOTO Instagram / Motsi Mabuse
Die Strictly Come Dancing-beoordelaar Motsi Mabuse op die Britse kletsprogram The Graham Norton Show. FOTO Instagram / Motsi Mabuse

Die gewilde Britse dansprogram Strictly Come Dancing het onlangs met sy 19de seisoen afgeskop - met vuur en vlam danspassies. En te midde van die balrokke, aandpakke en 10/10-beoordeling is daar drie Suid-Afrikaners wat weer die kollig behoorlik steel: Gatskop beoordelaar Motsi Mabuse en die dansers Johannes Radebe en Oti Mabuse, wat verlede jaar die kompetisie gewen het. Sy het teenoor die komediant Bill Bailey gedans. 

Jy lees reg ... Motsi en Oti is susters. En dis nie al nie! Motsi het aanvanklik regte aan die Universiteit van Pretoria studeer, maar in 1998 het sy besluit om haar drome as danser na te jaag. Kort voor lank het sy groot sukses behaal oorsee en Duitsland toe verhuis. Haar suster, Oti, het ingenieurswese aan Universiteit van Pretoria studeer. Sy het nes haar ouer suster die drome van dans gevolg. 

SARIE.com het vir Motsi, wat vir die derde jaar die rol van beoordelaar volstaan, ’n paar vrae gevra:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees