‘Suidooster’-nuweling Christiaan Schoombie: ‘Die pap reën en ek skep in dankbaarheid!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suidooster,Projek Dina,Strawbs,Creedence Clear Water Revival,Neil Diamond,Warrior,Hamlet,Ruiterbosch,kykNET,HBO Max,Christiaan Schoombie,Natasha Van Der Merwe,Eden Classens,Loki Rothman,Bruce Lee,Shannon Lee,Shakespeare
Suidooster,Projek Dina,Strawbs,Creedence Clear Water Revival,Neil Diamond,Warrior,Hamlet,Ruiterbosch,kykNET,HBO Max,Christiaan Schoombie,Natasha Van Der Merwe,Eden Classens,Loki Rothman,Bruce Lee,Shannon Lee,Shakespeare

Akteur Christiaan Schoombie is deesdae te sien in Suidooster as die musikant, Keith. “Musiek is waarom sy hele bestaan draai,” vertel Christiaan. “Hy sal enigiets doen om sy droom te aktualiseer. Soms beteken dit dat hy iets doen wat deur ander as hiper-selfsugtig beskou kan word.”

In sy selfbeheptheid is Keith volgens Christiaan effens afgestomp wanneer dit by ander se gevoelens kom. “Hy is nie daarop uit om mense te benadeel nie. Hy is net onsensitief,” meen Christiaan.

Dié veelsydige akteur wat al te siene was in die bekroonde fliek, Moffie asook Binnelanders en verskeie internasionale produksies vertel om die rol los te slaan het hy ’n video gemaak vir die oudisie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees