Afrikaanse filmmaker oor sy ‘regte, egte’ debuutroman

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die regisseur Etienne Fourie in aksie op ’n filmstel. FOTO Eduan Kitching
Die regisseur Etienne Fourie in aksie op ’n filmstel. FOTO Eduan Kitching

“Dit was heerlik. En vir enigiemand wat wonder of ek uitgemis het op enige iets, is die antwoord: Ek het honderde verskillende ‘wêrelde’ besoek, in Hogwarts se gange geloop, in The Shire pyp gerook saam met Gandalf en dinge geleer wat ek nou suksesvol in my lewe as volwassene toepas, wat ek nooit andersins sou leer nie.”

Ons gesels per e-pos oor sy debuutroman, Man in die Maan (Tafelberg, R280), wat afspeel op die dorpie Dennehoop, waar inwoners probeer om met hul lewens aan te gaan nadat die maan 14 jaar gelede deur ’n asteroïed getref is. Daardie rampspoedige dag is Hennie Duvenhage se ma oorlede met sy geboorte. Sedertdien woon die seun, wat glo heldersiende is, saam met sy pa, Yan, en sy ouboet, Francois, wagtend op die einde van die wêreld. Nes al die ander Dennehopers. Elias Winter en sy gemeente kom by die meer bymekaar, altyd op die uitkyk na tekens van die eindtyd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees