Bestel jou beperkte SARIE Boekbederf Winter-boks vol uitsoek-bederwe vandag nog!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lees ’n boek, pamperlang jou vel of hou piekniek waar jy die kleure van die winter kan geniet. Skep tyd vir afskakel en ontspan met hierdie boks vol uitsoek-bederwe.
Bederfboks
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images.

Wat is in die bederfboks?

1. ’n Lekkerlees-boek van NB Uitgewers: Vlug deur Wilna Adriaanse is ’n boeiende roman propvol spanning, intrige en meesleurende karakterverhoudinge.

2. SARIE KOS-papierservette: Jy sal albei die ontwerpe (20 elk) ontvang.

3. ’n Geweefde mandjie (14 cm hoog, 19 cm in deursnee) vir jou plante van Basketly om jou leeshoek op te kikker.

4. LMC Earl Grey-rooibostee met sitrusnote om warm of koud te geniet.

5. African Extracts se Hydrofirm-C+ Serum wat die vernuwingsproses van velselle ’n hupstoot gee vir ’n fermer vel. Dit kan ook onder die oë gebruik word om swelling, donker kringe en fyn lyntjies te verminder.

6. Robertson Winery se nie-alkoholiese vonkelwyn Dry Sparkling Pink met verfrissende aromas van Turkse lekkers, kaneel en aarbei.

7. ’n SARIE KOS-koelsak in 3 verskillende patrone, perfek vir ’n dag in die park of op die strand. Jy sal een van dié ontwerpe ontvang.

Bestel nou! Daar is net 50 bokse beskikbaar.

Koste

R599 (die waarde van die boks is meer as R1 100). Aflewering teen dié prys is slegs van toepassing op hoofsentra in Suid-Afrika. Afgeleë gebiede is effens duurder en word per streek bereken.

Hoe bestel ek my bederfboks?

Besoek www.media24boxit.com

JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees