BOEKE: Joernalistiek in die kollig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Akademikus en ondersoekende joernalis Anton Harber plaas die aard van nuus en etiese joernalistiek in die kollig. Sy boek is gemik op joernaliste, maar is ook toeganklik vir gewone lesers. Susan Cilliers dokumenteer die Stella-moorde en die gevolge van die grudaad in ’n gemeenskap in haar boek. ’n Boeiende historiese roman gegrond op ware gebeure vertel hoe Jefferson Kyle Kidd in 1870 deur die noorde van Texas reis en die nuutste wêreldnuus aan betalende gehore voorlees. Tom Hanks is in die rol van Kidd gesien in die onlangse rolprent van die roman.

Ons leef in die era van sogenaamde fopnuus, oftewel fake news. Google vertaal die woord fake as ’n namaaksel. So, sagkens gestel kan mens seker praat van nagemaakte nuus of fiktiewe nuus. Dis presies waaroor Harber se boek handel, behalwe dat die skrywer nooit die woord fake gebruik as hy die onetiese joernalistiek dissekteer wat veral die Sunday Times in die laaste jare vir Suid-Afrikaners opgedis het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees