Boeke: Liefde kom soms teen ’n prys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Kara de Lange worstel met emosionele trauma vandat sy ’n klein dogtertjie is en dit lei tot emosionele, sowel as huweliksprobleme. Sy en haar man, Johan, besluit dat sy vir ’n paar dae by ’n vriendin moet gaan kuier om haar kop skoon te maak sodat sy nuwe insigte kry.

Hier ontmoet sy vir Armand de Wet, ’n voormalige sielkundige en skrywer, wat met sy eie monsters worstel. Een daarvan is sy dogter Ingrid wat aan dwelms verslaaf is en wat ’n seuntjie by ’n bendeleier en vroueslaner het.

Kara en Armand se verhouding is vir albei ’n toevlug, maar teen watter prys?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees