BOEKGESPREK: Skrywer antwoord tieners se grootste vrae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

“Al is ek nie ’n tiener nie, is ek ook nogal filosofies. Om vir jong volwassenes te skryf is ’n manier waarop ek die groot vrae kan vra neffens ’n gehoor wat dieselfde vrae vra.”

In haar eerste roman, Everything, Everything (2015), het sy gefokus op die verhouding tussen ma en dogter: Hoe ’n ma se oordrewe vrees om haar dogter veilig te hou hul verhouding vorm. En wat gebeur as die dogter rebelleer om ’n normale jongmenslewe te ervaar.

The Sun Is Also a Star (2016) bekyk die dilemma van jong volwassenes wat vasgevang is tussen twee kulture. Yoon het op haar eie ervaring staatgemaak vir dié verhaal. Haar familie het van Jamaika na Amerika geëmigreer toe sy 11 jaar oud was. Die storie draai om Natasha en Daniel, kinders van immigrante. Natasha ontmoet die Koreaans-Amerikaanse Daniel in die tyd wat sy en haar gesin deur dreigende deportasie na Jamaika in die gesig gestaar word. Eerste liefde en om te behoort is van die temas wat Yoon in die verhaal aanroer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees