’n Moet-hê modeboek soos min wat jou trots op ons kontinent sal maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Emmanuelle Courrèges
Emmanuelle Courrèges

Dit dokumenteer nie die geskiedenis van Afrika-modes nie, maar reflekteer die nuwe estetika; byna ’n kulturele renaissance wat besig is om te gebeur, en die ontwerpers, fotograwe, visuele kunstenaars en bloggers wat dit dryf.

Die afgelope 15 jaar was daar op die demografiese, politieke, sosiaal-ekonomiese en kulturele front heelwat verandering in Afrika, en in verskeie lande het ’n middelklas ontstaan wat trots Afrika-produkte koop.

Modeweke in Dakar, Lagos en Johannesburg het gesorg vir prêt-á-porter-Afrika-modes. Wat my opval, is die inspirasie wat uit tradisie geput word en in moderne ontwerpe vorm kry, sowel as ’n etos van volhoubaarheid by die meeste ontwerpers van die kontinent.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees