Nuwe Jeanne Goosen-boek bevat novelle van ontslape huiswerker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Nieu-Bethesda. FOTO Getty Images / Gallo Images
Nieu-Bethesda. FOTO Getty Images / Gallo Images

Danksy Hemel & See Boeke het Sneeu in die Karoo die lig gesien. Petrovna Metelerkamp van dié uitgewershuis het ook in 2020 'n biografie, Jeanne Goosen - n Lewe vol sinne oor die gewilde skrywer se lewe geskryf. Die nuwe boek bevat twee novelles.

In die eerste een skryf Goosen ’n gefiksionaliseerde weergawe van ’n maand se verblyf in Nieu-Bethesda. Goosen het in 1992 die Helen Martins-beurs gewen wat haar in staat gestel het om vir ’n maand in die dramaturg Athol Fugard se huis te gaan bly, sodat sy haar in haar skryfwerk kan verdiep.

"Toe ek ’n rukkie gelede skielik besluit het om hiernatoe te kom, ry ek na die huis wat Agnes met sowat tien ander mense deel. Ek gaan om vir haar te sê ek sal vir ’n tyd lank weg wees, sy moenie kom werk nie. En net daar, op die ou bouvallige stoep langs ’n omgevalle pilaar,  vra ek Agnes om saam te kom. Alles het net vinnig gebeur." - bl.8

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees