ONDERHOUD: Omstrede leier Hans van Rensburg kry biografie

akkreditasie
Albert Blake
Albert Blake

Dit was die vonk vir sy boek Afrikaner Sondebok? waarin hy breedvoerig oor Hans van Rensburg skryf.

“Daar het nog nooit ’n biografie oor Hans van Rensburg verskyn nie – só asof hy net ’n kantaantekening in die geskiedenis is, terwyl dit allermins die geval is. Verskillende redes het moontlik tot die leemte bygedra. Tydens die hoogbloei van Afrikanernasionalisme het die meeste Afrikanerhistorici Van Rensburg nie na waarde geskat nie. Dit het waarskynlik ook te doen gehad met ’n onwilligheid om aan die pro-Duitse gesindheid van talle Afrikaners in die Tweede Wêreldoorlog herinner te word namate die omvang van die gruwels wat deur Nazi-Duitsland gepleeg is, bekend geword het. Aan die ander kant het dit ook waarskynlik daartoe bygedra dat dit in onlangse tye amper verwerplik geword het om navorsing te doen oor Suid-Afrikaanse historiese figure wat nie in die stryd teen wit oorheersing betrokke was nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees