Deel

Prins Harry se memoires ‘Spare’ tog die lees werd, al is jy dalk al moeg vir sy eskapades

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prins Harry
Prins Harry

Daar sal selfs oor die kleinste dingetjie wat hy en Meghan doen, of dit nuuswaardig is of nie, geskryf word. Dié swart skaap van die koninklikes trek juis die aandag af van die ander sondiges in sy uitgebreide familie en gee hulle baiekeer ruimte om asem te haal. 

En ja, die prins se boek, SPARE, het venynige kommentaar ontlok, veral in Brittanje waar koning Charles, Harry se pa, nog besig is om sy voete te vind ná die afsterwe verlede jaar van sy ma, koningin Elizabeth.

Die stories in die poniepers fokus steeds daagliks op die sogenaamde skokkende onthullings wat Harry in sy memoires van meer as 400 bladsye gemaak het. Maar moenie met vooroordeel na Spare kyk nie, daar is veel meer in dié boek, as die negatiewe kommentaar wat so luidkeels en eensydig verkondig word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees