Projek oor droogte het my verander, sê fotojoernalis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Marzahn Botha
FOTO Marzahn Botha

Waar Marzahn besig was om tennis af te rig kon sy die ontstellende beelde op die nuus maar net nie vergeet nie. Dit het dié fotojoernalis diep getref. Met haar terugkeer na Suid-Afrika wou sy die storie van die droogte hier deur haar foto’s en stories vertel. So is haar boek Lafenis in die droogte gebore, waarvoor sy kruis en dwars oor die land gereis het, na waar die droogte die ergste gewoed het. Dit was ’n intense projek, een wat haar emosioneel diep geraak het.

“Wanneer jy die boer of sy vrou sien huil, of al die kolle op hul lyf sien van hoe die vee hulle van hul voete afgestamp het wanneer hulle gevoer word . . . of as jy hoor van nóg ’n boer wat selfdood wil pleeg of gepleeg het . . . of as hulle so moedeloos onderlangs praat oor die Lotto speel, want dis al uitweg wat dalk sal help om die plaashek oop te hou . . . Ek kan nie apaties staan daaroor nie,” vertel Marzahn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees