Rubrieke vir vroue: Om van die huis af te werk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Haar rubrieke is gepak met humor en fokus op die vreugdes en uitdagings van moederskap en vrouwees. Carla se blog, #kouekoffie, word wyd gelees. Dié ma van twee is ’n toegelate prokureur en vryskutredakteur. Van die rubrieke het oorspronklik op Netwerk24 verskyn. In ’n onderhoud in  die tydskrif, Lig, sê Carla: "Moederskap kan ’n alleenreis word, veral as jy dink dis net by jou waar dit só gaan. Dit help om te weet dat ander ouers ook dikwels sukkel. En dis waaroor ek skryf: die goeie dae wanneer ek soos Superwoman en Supermom voel, maar ook die ander dae wanneer alles net ’n chaos is en ek ernstig aan myself as ma begin twyfel. Ek wil hê ouers moet weet dat dit nie net in jóú huis so gaan nie!"

Lees hier ’n uittreksel uit #kouekoffie (Protea Boekhuis, R225)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees