SA skrywer se boek word TV-reeks in VSA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aktrise Elisabeth Moss gaan een van die rolle vertolk. FOTO Instagram / Elisabeth Moss
Die aktrise Elisabeth Moss gaan een van die rolle vertolk. FOTO Instagram / Elisabeth Moss

Op haar Twitter-profiel kondig Lauren Beukes aan sy is tans besig om saam met die aktrise Elisabeth Moss aan The Shining Girls te verfilm in Chicago. Elisabeth is veral bekend vir haar roerende vertolking in die Hulu-reeks The Handmaid’s Tale (gegrond op die gelyknamige boek deur Margaret Atwood).

Lauren het The Shining Girls reeds in 2013 geskryf en dié bekroonde spanningsroman is pas in Suid-Afrika heruitgegee deur Umuzi,  ’n druknaam van PenguinRandomHouse.  

Vroeër het Lauren op Instagram geskryf dit het agt jaar geneem vir die televisiereeks om uiteindelik tot wasdom te kom. Apple vervaardig die reeks met Elisabeth n die rol van Kirby en Jamie Bell as Harper Curtis. Wat ons nie weet nie, is wanneer die reeks uiteindelik op die kassie gesien kan word. Ons wag in spanning!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees