book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022
Deel

Vir jou boekrak: 4 boeiende boeke oor familie, magsbeheptes, menslikheid en toe deure

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mei/Junie 2022
Mei/Junie 2022

Stella Bennet van die plaas Ommekeer in die Oos-Vrystaat se drie dogters se soeke na innerlike vrede en vertroue in hulself kan nie begin voordat hulle hul eie verlede in die oë kyk, erken en verwerk nie.

Julia word daagliks verbaal en emosioneel mishandel in haar liefdelose huwelik. Sy moet uit die huwelik wegbreek, maar sal Karel, haar man, haar laat gaan?

Pauli keer as onderwyseres na haar tuisdorp terug. Hier sien sy egter vir Martin, haar eerste kêrel, amper elke dag. Voor sy nuwe liefde kan vind, moet  sy eers uitpluis wat tussen haar en Martin verkeerd geloop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees