10 idees vir ’n onvergeetlike plaastroue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Met soveel bekorende plattelandse dorpe in Suid-Afrika is venues met ’n rustieke plaas- of skuur-gevoel altyd gewild. Boonop is die moontlikhede van wat jy kan doen met dekor, kos, blomme en foto’s eindeloos. Hiér is 10 van ons gunsteling-idees om jou plaastroue sjiek, huislik en onvergeetlik te maak.

Pleks van aparte tafels waar net ses of agt gaste op ’n slag kan sit, laat jou gaste aan een of twee langtafels sit om die gevoel van ’n familie-samekoms te skep. Boonop sal dit tafelplasings vergemaklik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees