10 Instagram-blaaie om te volg sodra jy verloof is

akkreditasie
FOTO: Instagram / @annmark.photo
FOTO: Instagram / @annmark.photo

Jy het JA gesê en nou is dit tyd om jou groot dag te beplan … maar waar begin jy kyk vir inspirasie en idees? Deesdae is sosiale media platforms soos Instagram ’n uitstekende bron van trou-inspirasie. Daarby is dit ook ’n goeie plek om plaaslike diensverskaffers in jou omgewing uit te snuffel. Hier deel ons 10 van ons gunsteling-Instagramblaaie om te volg wanneer jy verloof is. Van troubeplanners tot bakkerye en grimeerkunstenaars – op dié blaaie sal jy hope idees vind!

Volg gerus ’n troubeplanner soos @alon.events om jou ’n goeie algemene idee te gee van die verskillende tipe troues en trou-style om te oorweeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees