6 plaaslike trourok-ontwerpers van wie jy moet weet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO: Verskaf
FOTO: Verskaf

In jou soeke na die perfekte trourok, hoekom nie ’n plaaslike ontwerper kies nie? Só kan jy seker wees dat jou rok uniek is, jou figuur perfek pas en jou persoonlikheid komplementeer. En as jy met ’n streng begroting werk, loer sommer deur SARIE Bruid se virtuele troukas waar jy ’n hele paar plaaslike ontwerpersrokke te koop sal kry.

Om trourokke te ontwerp wat die essens van ’n bruid vasvang en komplementeer is die hart van Alana van Heerden se ontwerp-filosofie. Sy glo niks is onmoontlik wanneer dit kom by ’n trourok nie. Daar is nie reëls nie! Vir haar is elke rok ’n kunswerk; ’n unieke skepping en die begin van iets besonders.

Didi Couture is bekend vir hul gesofistikeerde, pasgemaakte trourokke. Elke rok word met sorg en aandag gemaak om te verseker dat jou rok uniek is en dit jou persoonlikheid en lyfvorm perfek komplementeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees