book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022

Jou mooiste dag het gekom en gegaan, maar hoe nou gemaak met daai pragtige trourok?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Jonathan Borba/pexels.com
Foto: Jonathan Borba/pexels.com

Die herverkoop van klere tot meubels is niks nuuts nie, en nou bring die´ webtuiste ’n nuwe bron van trou-inspirasie na jou. Getroudes kry die geleentheid om hul trourok aan ’n toekomstige bruid te verkoop.

Verloofdes kry al die inligting en kontakte wat hulle benodig om hul droomdag te beplan op een plek. En diegene wat in die troubedryf werk, kry die kans om van rok-ontwerp en fotografie tot DJ-dienste te bemark.

Met bruid.sarie.com kom die winkel na jou toe. Kontak verkoopmyrok@sarie.com vir meer inligting.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees