Ontwerpers se sakpaswenke vir jou trouvoorkoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Megan and I
FOTO Megan and I

Trouseisoen is hier en vir die eerste keer sedert die aanvanklike inperking is daar weer sterre in troudiensverskaffers soos troukoördineerders, fotograwe en ontwerpers se oë. Te danke aan die huidige lae infeksiekoers en talle mense wat alreeds hul tweede inenting ontvang het, is die trouindustrie weer behoorlik besig.

Ons gesels met voormalige Mej. Suid-Afrika, Adè van Heerden, oor twee van die drie skeppings wat sy by haar romantiese bostroue gedra het. Dis nie meer ongewoon om bruide te sien wat deur die verloop van hul troudag hul voorkoms verander nie. En dit maak absoluut sin, ’n troue bestaan uit ’n seremonie én onthaal. So hoekom nie jou statige trourok effens aanpas of vergemaklik vir die onthaal nie?

Adè wou graag saam met ontwerpers werk met wie sy alreeds in die verlede gewerk het, wie haar styl goed ken. “Hulle is almal baie na aan my hart,” sê Adè. Dit was vir haar belangrik om die verskillende fasette van haar persoonlikheid uit te beeld, daarom was meer as een voorkoms met behulp van die verskillende rokke die perfekte antwoord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees