Reël jy ’n kombuistee? Hier’s tema-idees!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO: Unsplash
FOTO: Unsplash

Om as ’n strooimeisie gekies te word is altyd spesiaal. Die reël van ’n kombuistee en hennepartytjie is groot pret en ’n geleentheid om die bruid te bederf voordat sy voor die kansel staan. Hoewel die pandemie die manier wat ons geleenthede aanpak verander het, kan jy steeds ’n heerlike intieme samekoms van vriendinne en familie vir die bruid hou. As jy wonder waar om te begin beplan, hiér deel ons kombuistee tema inspirasie om jou idees aan die rol te kry.

’n Sjampanje ontbyt bly ’n staatmaker en met goeie rede. Dink vars vrugte en soetgebak vir ontbyt, ’n elegante buitelug venue en verfrissende mimosas. Verskeie restaurante bied sjampanje ontbyte aan en doen dan al die reëlwerk vir jou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees