Hier is agt tradisies waarvan jy kan wegbreek om seker te maak jul troue is uniek én ’n weerkaatsing van jul identiteit as paartjie.
Dis lankal nie meer net ’n pa-dogter-tradisie nie. Jy kan saam met jou ma, albei ouers of vrou alleen die pad af stap. En ja, die bruidegom, kan ook na die kansel toe loop.