Lyfwas: Drie van die bestes

akkreditasie
FOTO Unsplash / Roberto Nickson
FOTO Unsplash / Roberto Nickson

Staan jy voor die winkelrakke, is daar ’n oorweldigende hoeveelheid produkte om van te kies. Skoonheidsredakteur Monica van der Walt het van haar gunsteling produkte gelys en hoekom dit werk.

1. Die Shower to Shower Stay Fresh Body Wash Fresh Happiness (R40) is pH-gebalanseerd en stroop dus nie jou vel van water nie

2. Nivea Care Shower Lemongrass & Oil (R37) het ’n heerlike vars sitroengeur en bevat mikrokapsules gevul met strelende olies

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees