Opwindende haarneigings vir 2020

akkreditasie
FOTO Unsplash / Maxx Miller
FOTO Unsplash / Maxx Miller

2019 was ongetwyfeld die jaar van kort haarstyle. Selfs bekendes, soos model Kaia Gerber en aktrise Mandy Moore, wat vir jare aan hul lang lokke geken was, het korter haarstyle verwelkom.

Plaaslik pronk sterre soos Minki van der Westhuizen, Leandie du Randt, Greteli Fincham, Cintaine Schutte en Simoné Pretorius (née Nortmann) nou met korter kapsels.

Minki van der Westhuizen

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees