Partytjie-grimering: Só kry jy Minki se voorkoms

akkreditasie
FOTO SJ van Zyl
FOTO SJ van Zyl

Die TV-aanbieder en model Minki van der Westhuizen is gereeld voor die kamera in die pragtigste skeppings, afgerond met die mooiste grimering en hare.

Maar dié keer het dit nie oor haar uitrusting gegaan nie, maar oor haar treffende grimering. Minki het in Alicia Buckle, grimeerkunstenaar en haarstileerder van Kaapstad asook eienaar van die Alicia Buckle Skool van Grimering en Haarstilering, se grimeerstoel gesit vir ’n glansende voorkoms perfek vir die feesseisoen.

Alicia het eksklusief dié foto’s met SARIE gedeel sowel as ’n vinnige stap-vir-stap vir hoe om die grimeervoorkoms self te skep. “Dis ’n maklike voorkoms wat blydskap weerspieël,” sê Alicia.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees