book-icon Uitgawe Maart/April 2021

‘15 kg ligter, depressie my dryfveer’

akkreditasie
FOTO ELENA ZWIEGERS, FIT.LIFE.PHOTOGRAPHY
FOTO ELENA ZWIEGERS, FIT.LIFE.PHOTOGRAPHY

Een Sondagoggend het die kunstenaar Yvette Beneke opgestaan, die vrolike helder blomme geskilder waarvoor sy al bekend geraak het, kos gemaak en saam met haar twee kinders middagete geëet. Toe sy dáár opstaan, het sy ’n swart engel geskilder, vir haar kinders ’n video opgesit, haar kamerdeur toegetrek en ’n klomp pille gedrink.

Daardie dag het haar kop net uitgesny, sy het eenvoudig niks gevoel nie. Gelukkig het haar man vroeg huis toe gekom en haar dadelik na die trauma-eenheid geneem, vertel Yvette.

Dis moeilik om te glo dat dit dieselfde vrou is wat nou voor jou sit, ’n toonbeeld van lewenslus en gesondheid, iemand wat ander vroue inspireer en motiveer op hul reis om gewig te verloor en ’n gesonde, gebalanseerde lewe te lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees