Vyf gesonde voordele as jy 3 kilos verloor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Die somer is om die draai en die winkels is propvol swembroeke. Ja, dink jy, dis tyd om die ekstra kilos vir eens af te skud. Maar o wee, die motivering! Jy weet dis goed vir jou gesondheid om gewig af te skud. Jy gaan waarskynlik langer leef en minder dokter toe gaan.

Maar begin eerder met ’n kleiner doelwit. Selfs net drie kilos maak ’n groot verskil.

Verloor gewig en jy raak dalk sommer ook ontslae van jou chroniese hoofpyn, beloof Amerikaanse navorsing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees