5 eetbare sonskerms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Dit verminder skade deur UVA-strale en bied beskerming teen tanende kollageenvlakke, is in ’n dierestudie bevind. Kollageen is die proteïen wat die meeste in die liggaam voorkom en maak die vel fermer. In nog ’n studie het velkanker minder voorgekom by muise wat groentee-polifenole (antioksidante) ingegee is. Wetenskaplikes het tot die gevolgtrekking gekom dat dit dalk ook by mense ’n voorkomende effek kan hê. Teug dus aan verfrissende groentee met ys, mentblare en jou gunsteling-sitrussap.

Tamaties bevat baie likopeen, ’n antioksidant, maar waatlemoen selfs méér, asook vitamiene A en C. Likopeen absorbeer UVA- en UVB-strale, hoewel dit ’n hele paar weke kan duur voordat die vel meer “sonparaat” is, oftewel vir die biochemiese proses wat help om jou teen die son se molekulêre skade te beskerm, om in te skop. Ná ’n paar weke van soet, sappige waatlemoen elke dag (wat is nou moeilik daaraan) en siedaar . . . ’n natuurlike sonblok!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees