book-icon Uitgawe Januarie/Februarie 2023
Deel

As jy jonk dink, sal jy jonk voel en lyk: Só maak jy seker ouderdom bly net ’n syfer

akkreditasie
ouderdom,gesondheid,goedvoelhormone,Yale-universiteit,Space-X,Tesla,Sports Illustrated,Ford,Netflix,Vogue,Marlaine Pienaar-Vice,Craig Harper,Iris Apfel,Grandma Moses,Helen Mirren,Anna Wintour,Madeleine Albright,Shonda Rhimes,Georgina Harwood,Sandra Prinsloo,Elsabé Daneel,Maye Musk,Elon Musk,Clint Eastwood,Henry Ford

Navorsing wys ons is gesonder as ooit tevore. Ons het meer tyd as vorige generasies – nagenoeg nog 20 jaar ná aftrede – om produktief te wees en vervullende dinge te kan doen.

Volgens navorsers aan die Yale-universiteit se mediese skool kan jy tot 7,5 jaar langer leef as jy positief dink oor ouer word. Met statistieke wat voorspel een uit elke drie mense wat vandag gebore word, sal ouer as 100 word.

“Jou gedagtes is ontsettend belangrik as dit by fisieke gesondheid kom,” beaam Marlaine Pienaar-Vice, ’n Paarlse sielkundige. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees