Wenke vir ’n gesonde(r) vakansie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Jy wil jouself die feestyd gate uit geniet. Fiksheidskenner Stefan Maritz van Port Alfred vertel jou hoe … 

Vakansietyd is rustyd. Tyd om weg te breek uit jou normale roetine, ook jou gewone oefenprogram. Onthou egter dat jou limfstelsel, verantwoordelik vir die verwydering van gifstowwe uit jou liggaam, net deur fisieke aktiwiteit gestimuleer word. Doen jy niks, verbrand jou liggaam nie net minder kilojoules (kJ) nie, jy voel ook mislik, opgeblaas en jou liggaam hou vog terug. Dis eintlik maklik om steeds aktief te wees. En jy kom dalk agter daar is spiergroepe wat jy nooit gebruik nie, al is jy hoe fiks.

  • Kyk om jou, of jy nou op die strand, by ’n vakansieoord of selfs in die bosveld is. Daar is altyd ’n groepie energieke mense wat litte losmaak en raakrugby, vlugbal, of ander sport beoefen. Speel saam en jy verbrand nie net kJ nie, maar raak sommer van die jaar se opgekropte frustrasies ontslae.
  • Die meeste vakansiebestemmings bied ’n reeks aktiwiteite aan. Neem daaraan deel. Gaan snorkel, skubaduik, waterski of doen joga. Of leer iets nuuts, soos branderplankry of perdry.
  • Speel saam met jou kinders rugby, krieket, en ander sporte. Of lok hulle weg van hul slimfone en tablette en leer hulle die speletjies van jou eie jeug.

Klik vir die volgende

4 wenke van die dieetkundige

Dermatoloog se wenke

Kenners sê: Gesonde Kersfees!

SARIE Draf Dit Af

Vergeet die raad wat jy by "kenners" om die koffiekan kry - ons het met SA se top-kundiges saamgespan en SARIE Draf Dit Af op die beste verslankingsformule gegrond. Skop jou verslankingsreis af en kry 'n splinternuwe lyf in net 12 weke! SARIE Draf Dit Af is 'n aanlyn platform wat geskik is vir mans en van vroue van alle ouderdomme en liggaamstipes. Dit bevat maklik volgbare weeklikse oefensessies wat vet verbrand en 'n professioneel-ontwikkelde kilojoule-beheerde eetplan. Die twee werk saam om verstommende resultate te lewer. Slegs R499. SLUIT AAN.

JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees