book-icon Uitgawe SARIE Gesond 2021

Help, ek slaap baie sleg . . . en voel dan soggens of ’n trein my getrap het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

DILEMMA: Ek slaap sleg sedert die pandemie begin het. Ek skrik gewoonlik in die middel van die nag wakker en rol rond tot net voor die son opkom. Dan slaap ek soos ’n klip vir die laaste uur, maar voel asof ’n trein my getrap het wanneer my wekker lui. Help!

Anton Fourie, hoof-kliniese tegnoloog by die Milpark-slaaplaboratorium in Johannesburg, sê:

Jy is glad nie alleen nie. Slaapprobleme is nou so algemeen dat spesialiste dit “coronasomnia” noem. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees