book-icon Uitgawe Julie/Augustus 2021

Eensaamheid die nuwe pandemie

akkreditasie
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Die wêreld raak eensamer . . . en dis iets waarvoor ons almal ’n bietjie bang is. Om te voel niemand gee vir jou om nie. Het jou nodig nie. Onthou eens van jou bestaan nie. As jy´ nog nooit eensaam was nie, kom jy sekerlik van ’n ander planeet af. Dis die pyn n ’n verhouding skeefgeloop het . . . jy ’n geliefde aan die dood moes afstaan . . . uit jou ouerhuis getrek het.

En ja, as die coronavirus-pandemie een ding uitgelig het wat bowenal lles deurdrenk het, is dit eensaamheid. “Die ondraaglike eensaamheid van Covid-19.” Die opskrif van ’n studie wat tydens die inperking onder studente aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) gedoen is. Nou, ons weet dit was lank voor die coronavirus al ’n probleem. En dit sal steeds een wees lank ná die virus weer in sy donker hool verdwyn het. Covid-19 het dit bloot uitgelig, onderstreep en, natuurlik, honderdvoudig vererger. “Ons voel altyd of dikwels eensaam; mis geselskap, kameraadskap; voel ge soleerd, vergete.”

Só bieg mense gedurende die pandemie-tyd in peilings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees