8 dinge wat jy moet weet oor kwaardaardige en nie-kwaardaardige eierstok-siste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Andrea Piacquadio/pexels.com
Foto: Andrea Piacquadio/pexels.com

Dit het destyds koerant-opskrifte gehaal: ’n Eierstok-sist van sowat 60 kg is by ’n Amerikaanse vrou verwyder.

Die 38-jarige vrou van Connecticut het glo vinnig gewig aangesit, sowat 4,5 kg per week. Toe sy gediagnoseer is, het dit al haar buik vol gelê. Hoewel niekwaadaardig, het haar bene so geswel dat sy nie kon loop nie, volgens 

Sommige eierstok-siste kan so groot soos ’n waatlemoen (of selfs groter) word, maar dit is seldsaam. Meestal is dit kleiner as 5 cm en nie rede tot kommer nie, sê dr. Miempie Esterhuizen, ginekoloog van Kaapstad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees