Gesonde en flink brein? Vermy dié slegte gewoontes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Ons is “bedraad” vir menslike kontak. En Facebook-vriende tel nie. Mense met selfs net ’n paar intieme vriende is gelukkiger en meer produktief. Hul brein bly ook langer hups soos die jare aanstap.

Dele van die brein gekoppel aan leer, geheue en geestesgesondheid is kleiner by mense wat baie kafkos soos hamburgers en slaptjips eet en koeldranke drink. Bessies, volgraan, neute en blaargroente, daarenteen, koester breinfunksies en verminder die aftakeling daarvan.

Dreunende oorfone kan jou gehoor in ’n japtrap beskadig. By ouer mense word gehoorverlies gekoppel aan Alzheimer se siekte en verlies aan breinweefsel. Dalk oor jou brein so hard moet werk om te hoor, dit stoor nie. Sit sagter, nie meer as 60% van jou toestel se maksimum volume nie. En nooit lank nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees