book-icon Uitgawe Julie/Augustus 2022

Hier’s 5 boererate wat regtig werk!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boererate
Boererate

Bloekomolie bevat ’n bestanddeel wat kan help om pyn te verlig. Dit het in studies ’n morfienagtige effek op muise gehad.

As jy van vlugtige olie in ’n verspreier hou: Bloekomolie kan pyn verlig selfs wanneer jy dit inasem.

Jou geloof in Vicks VapoRub vir ’n toe neus is onwrikbaar? Wel, bloekomolie is die towermiddel daarin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees