Hoe akkuraat is liggaamsmassa-indeks werklik?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Pexels
FOTO Pexels

Ses vroue wat almal 1,7 m lank is, 66 kg weeg en ’n liggaamsmassa-indeks (LMI) van 22,8 het, lyk nie noodwendig dieselfde nie, berig Cosmopolitan US

Dié illustrasie deur Body Labs bewys dié stelling.

body image FOTO: bodylabs

Nie een van dié vroue is oorgewig nie, maar hulle lyk almal anders omdat hul liggaamsmassa verskillend versprei en saamgestel (die verhouding tussen vet-inhoud en spiermassa) is.

LMI is dus nie noodwendig ’n akkurate manier om iemand se gesondheid en fiksheid te meet nie.

Jonathan Schwartz van Body Labs verduidelik: Met LMI kan ’n fikse atleet as "oorgewig" geklassifiseer word. Of iemand met ’n normale LMI stoor dalk ’n oormaat vet om die middel, wat gesondheidsrisiko's soos hartsiektes en diabetes kan inhou.

Bron: Cosmopolitan

SLANKER MET SARIE

1000+ VROUE Dís hoeveel lesers al by Slanker met SARIE aangesluit het. Hoekom? Die oefen- en eetplanne is ontwerp deur kenners, die maaltye is bekostigbaar, jy benodig die minimum oefengereedskap en jy kan alles teen jou eie tempo doen. Hierdie gesonde oefenprogram en eetplan is gemaak om jou lyf in die beste toestand nog te kry - alles in die gerief van jou eie huis. Skryf in teen 'n eenmalige koste by www.slankermetsarie.co.za

Besoek Slanker met SARIE hier

Lees nou

JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees