book-icon Uitgawe November 2018

Opgehou oefen? Dís wat met jou lyf gebeur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Die artikel het oorspronklik in SARIE se November 2018-uitgawe verskyn.

Jy probeer gereeld oefen, maar slaan ’n oefensessie oor. Dalk word dit drie dae ... en voor jy mooi weet, drie weke. Jy wonder: “Is ek nou minder fiks?” Of: “Hoe lank voor ek ’n sofapokkel is?”

Daar kan baie redes wees waarom jy jou oefenroetine verbreek. Vakansie, slegte weer, werkverpligtinge, beserings, of dis net nie meer ’n uitdaging nie. Om dan weer terug te gaan gimnasium toe kan jou laat voel asof jy die heel eerste keer gewigte moet optel. En as jy ooit ná ’n rustydjie probeer draf het, wéét jy watter straf dit kan wees. Maar hoeveel ontspoor jou fiksheidsdoelwit werklik? En hoe lank duur dit voor al jou harde werk tot niet is?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees