book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022

Links- of regshandigheid: Wie het werklik die hef in die hand?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Cup of Couple/pexels.com
Foto: Cup of Couple/pexels.com

Hoewel net sowat 10% van die algemene bevolking ’n hothand het, is sowat 25% van Amerikaanse hoofliga-bofbalspelers linkshandig. Dit kan wees dat hulle vinniger reaksietye het, soos ’n Australiese studie gesuggereer het.

Linkses het oënskynlik ’n voordeel in interaktiewe sportsoorte soos boks, skerm, tennis en bofbal, eerder as nie-interaktiewe sportsoorte soos gimnastiek. Dalk vang hulle bloot hul teenstanders, wat gewoond is aan regshandiges soos hulself, ’n bietjie onkant.

As dit kom by die oplos van moeilike wiskundige probleme, het linkshandige kinders ’n beduidende voorsprong, het ’n groot Italiaanse studie bevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees