book-icon Uitgawe Augustus 2019

Menstruasie: 8 dinge wat elke vrou moet weet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Wat het platannas en plasebo’s met jou menstruasie uit te waai? Wys jou net, jy weet nie alles daaroor nie. Al menstrueer die gemiddelde vrou altesame sowat sewe jaar  van haar lewe.

Wanneer Tina (22) ’n teksboodskap oor haar menstruasie aan haar vriendinne stuur, gebruik sy ’n “huilende” emoji om haar bui te beskryf, die “mes” vir pynlike krampe en die een vir “sweet” om te illustreer sy vloei swaar. Tot nou toe was daar egter nie ’n spesifieke emoji wat menstruasie verteenwoordig nie.

Nie meer nie. Toe die Unicode Consortium, wat besluit watter simbole emoji’s word, vroeër vanjaar hul nuwe toevoegings bekend maak, was daar onder meer ’n “druppel bloed” by. Die simbool kan gebruik word om “menstruasie” sowel as “bloedskenking” en “medisyne” aan te dui, het die organisasie gesê. Dit sal binne die laaste ses maande van die jaar op baie slimfone beskikbaar wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees