book-icon Uitgawe Julie/Augustus 2021

Op 51: ’n Baba ná 8 IVB-probeerslae

akkreditasie
Elsjé  en Bertus in die hospitaal kort ná die geboorte van hul klein wonderwerk. FOTO Verskaf
Elsjé en Bertus in die hospitaal kort ná die geboorte van hul klein wonderwerk. FOTO Verskaf

Koppie rustend op sy gevoude handjies lê die maand oue Bertus Vicus teen sy mamma se bors, knus in ’n babadrasak.

Hy is ’n wonderwerkkleinding, gebore ná agt pogings oor ’n tydperk van agt jaar om deur in vitro-bevrugting (IVB) ’n baba te hê. Hy vier, sonder dat hy dit eens weet, sy eerste maand in die Table Bay-hotel in Kaapstad terwyl sy ouers, Elsjé van der Merwe en Louis van Niekerk, sy “storie” vertel.

Klein Bertus is ’n “spanpoging”, sê die egpaar. Elsjé het al twintig jaar lank haar eie besigheid, Elsje Designs, waarvan die afgelope vyf jaar in ’n ateljee in Die Boord op Stellenbosch. Louis praktiseer sedert 2001 as ’n senior staatsadvokaat by die nasionale vervolgingsgesag (NVG) in Kaapstad. Dié twee weet van aanhou en uithou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees