book-icon Uitgawe Maart/April 2022

Ly jy aan stilstuipe? Dít, en vyf ander tekens, dui dalk op angs

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Kat Smith/pexels.com
Foto: Kat Smith/pexels.com

As jy angstig is, sal jy dit weet, nie waar nie? Nie noodwendig nie. Baie angstige mense is nie seker wat hulle voel nie. Om emosies te herken en ’n naam te gee is ’n vaardigheid wat jy moet aanleer en nie almal is goed daarmee nie.

Dr. Evan Parks, ’n Amerikaanse sielkundige, se belangstelling in ons vermoë om ons emosies te vermom spruit uit sy werk met pasiënte met chroniese pyn.

“Baie pynlyers begin ons rehabilitasieprogram met die standaardvraag: ‘Wat gaan aan? Hoekom het ek aanmekaar pyn?’ Hoewel die neurowetenskap ons ’n goeie algemene verduideliking gee, het elke mens ’n unieke storie wat ’n bietjie meer werk verg om te ontbloot,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees