book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022

@$#! Stres minder, vloek meer . . . Só kan vloek help om pyn en stres te verlig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Andrea Piacquadio/pexels.com
Foto: Andrea Piacquadio/pexels.com

My susterskind was ’n vrypostige Young Sheldon. Toe Mevrou Dominee op dié betrokke dag besluit om in die kinderkerk oor vloek te praat, het sy waarskynlik die beste bedoelings gehad. En sekerlik het sy geglo in die juistheid van haar stelling dat sy nóóit vloek nie.

“Nooit, ooit nie?” het my oorlamse familielid seker gemaak sy ore bedrieg hom nie. “Nóóit nie,” was haar besliste antwoord. “Selfs nie saggies as ’n minibustaxi skielik hier reg voor Tannie briek nie?” wou hy ongelowig weet.

Dalk was sy ’n engel wat regtig nooit, ooit gevloek het nie. Maar so ’n stelling word dikwels met skeptisisme begroet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees