Te veel goed? Wanorde kan skadelik wees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

As als op hul plek is, kan jy net jou sleutels, of jou bril, gryp en hol. Dit spaar tyd en baie ergernis. Vroue wat hul huis as wanordelik beskou, het dwarsdeur die dag hoër vlakke van die streshormoon kortisol, het ’n studie bevind. Terwyl die vroue wat hul tuiste as goed georganiseerd beskryf, se kortisolvlakke laer is. Wanorde laat jou ook meer eet, wys nog ’n studie.

Is jy ’n brokkelbrein omdat jou goed oral rondlê en jy niks kan kry nie, moenie uitstel om op te ruim nie. Mense in hul vyftigs met te veel hopies goeters, is meer geneig as jongeres om besluiteloos te wees oor wat om weg te gooi, het navorsing bevind. Daardie hopies kan jou ook meer onvergenoeg met jou lewe laat voel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees