book-icon Uitgawe Julie/Augustus 2022

Vroue maak oop oor haarverlies: ‘Jy voel hartseer, abnormaal en beroof’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Haarverlies
Haarverlies

As jy haar in die hiernamaals soek, wees op die uitkyk vir iemand met ’n digte bos rooibruin krulle. Ironies, want die afgelope dertig jaar of wat is Eldaleen Hugo se kop edelsteen-glad.

Nou nie dat haar hare vóórdat dit begin uitval het soos haar ideale self s’n gelyk het nie. Dit was bruinerig, fynerig. Maar wat sou sy nie gee om weer ’n slegte haredag te beleef nie. 

Sy was nuut in Duitsland en swanger met haar tweede kind. Toe, een oggend, lig sy oudergewoonte haar hare op om ’n Franse vlegsel te maak. En daar sit dit, ’n koeëlronde, kaal kol aan die linkerkant van haar kop. En sy weet onmiddellik: Dis alopesie areata.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees