Vrouemaand-aanbod: 20% af op Gesonder met SARIE

akkreditasie
Ons help jou dié Vrouemaand om jou eie gesondheid jou eerste prioriteit te maak met 20% afslag op Gesonder met SARIE.

300+ MENSE. Dis hoeveel lesers al by Gesonder met SARIE aangesluit het. Hoekom? Diëte werk nie – leefstylveranderinge wel! Vat die kilo’s vas en leef gesonder danksy dié SARIE-eetplan.

Gesonder met SARIE is ’n aanlyn platform wat jou nie net sal help om die oortollige kilo’s af te skud nie, maar jou ook sal motiveer en leer om gesonde laekoolhidraat-eetgewoontes ’n langtermynkeuse te maak. Die doel van hierdie eetplan is nie net om jou te help gewig verloor nie, maar ook om jou die basiese beginsels van ’n laekoolhidraat-leefstyl te leer sodat jy dit in die toekoms self kan toepas.

Teen slegs R499 ...

Jy kry vir ses weke elke week ’n inkopielys en ’n eetplan. Jy het ook toegang tot 75 resepte – insluitende 12 paleo-resepte – wat in die eetplan gebruik word (onder meer ’n resep om murgpampoentjiepasta en lamskerrie met minder koolhidrate te maak). Ons verskaf ook ’n maaltydbeplanner en ’n nuttige lys van kossoorte wat jy mag eet en dié wat jy eerder moet vermy. Gebruik ons koeponkode dié Augustus, en jy betaal slegs R400 vir Gesonder met SARIE!

Hierdie lae-koolhidraat-gesonde-vet-leefstyl bevat die lekkerste kos:

 As jy bloubessies deel maak van jou eetgewoontes,
As jy bloubessies deel maak van jou eetgewoontes, kan dit help om jou hart gesonder te hou. En natuurlik, as jy gesond eet, gaan jy ook gesond lyk!
Voeg repies salm by jou ontbyt of slaai en kry op
Voeg repies salm by jou ontbyt of slaai en kry op ’n smaaklike manier ekstra omega-3-vetsure in.
Jy gaan heerlike, gesonde kos eet soos dié gerookt
Jy gaan heerlike, gesonde kos eet soos dié gerookte skelvis-en-tamatiesop.

As ’n spesiale bederf kry jy 20% afslag op Gesonder met SARIE as jy die koeponkode #GESONDER2021 by die betaalpunt gebruik.*

Gaan na www.gesondermetsarie.co.za, klik op ‘SKRYF NOU IN!’, klik op ‘Het jy ’n koeponkode’ en vul #GESONDER2021 in die veld in. Is jy nie oortuig dat hierdie die leefstylkeuse vir jou is nie? Lees meer oor ons lae-koolhidraat-leefstyl hier.

* Die koeponkode is geldig tot 31 Augustus.


JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees