Vrouemaand-aanbod: 20% afslag op SARIE Draf Dit Af

akkreditasie
Teken in Augustus teen 20% afslag op SARIE Draf Dit Af in, trek jou tekkies aan en begin werk aan die lyf waarvan jy droom.

Ons almal het ons redes. Of dit nou ter wille van jou gesondheid is, die Desember-vakansie wat voorlê, ’n troue wat om die draai is of die wens om die somer met selfvertroue aan te pak – met SARIE Draf Dit Af kan jy hierdie doelwit aanpak en bereik.

SARIE Draf Dit Af is ’n aanlyn platform wat geskik is vir mans en vroue van alle ouderdomme en liggaamstipes. Dit bevat maklik volgbare weeklikse oefensessies (krag- en kardio-oefeninge) wat vet verbrand, asook ’n kilojoule-beheerde eetplan wat professioneel ontwikkel is. Die twee werk saam om verstommende resultate te verky.

Die oomblik wat jy inteken, kry jy toegang tot die hele plan, wat jy vanaf jou rekenaar of enige mobiele toestel met internettoegang kan oopmaak. Dis nie nodig om ’n app af te laai nie. Begin eenvoudig by Week 1, Dag 1 en volg die plan daagliks.

TEEN R499 KRY JY DIE VOLGENDE:

  • 12-week-drafprogram wat deur ’n professionele afrigter ontwikkel is
  • Kragoefeninge wat jy tuis kan doen
  • Maaltydplanne en inkopielyste vir 12 weke, uitgewerk deur voorste dieetkundiges
  • Motiverings- en oefenwenke deur ons professionele afrigters en voedingkundiges

Só lyk Week 1 van die SARIE Draf Dit Af-program

Só lyk Week 1 van die SARIE Draf Dit Af-program
Só lyk Week 1 van die SARIE Draf Dit Af-program
Só lyk Week 1 van die SARIE Draf Dit Af-program
Só lyk Week 1 van die SARIE Draf Dit Af-program

JOU SPESIALE VROUEMAAND-BEDERF

Jy kry 20% afslag op SARIE Draf Dit Af as jy die koeponkode #DRAF2021 by die betaalpunt gebruik.

Gaan na www.sariedrafditaf.co.za, klik op “EK’S GEREED OM TE BEGIN”, klik op “Het jy ’n koeponkode” en vul #DRAF2021 in die veld in.

* Die koeponkode is geldig tot 31 Augustus.



JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees