book-icon Uitgawe September/Oktober 2021

5 wenke om van jou maag ontslae te raak

akkreditasie
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Hier is 5 wenke wat sal help om dié berg tog te oorkom.

Jy hoef nie ’n pakvol pruimedante te eet nie. Groenblaargroente, heelgraan, neute en bone help alles om die vet te troef wat diep in jou maag wegkruip. Kosse hoog in verfynde koolhidrate en suiker tem nie jou honger nie en maak jou net lus vir nog.

Moenie te min vet eet nie, maar fokus op die regte soort. Beperk versadigde vet in diere produkte, kokosneut- en palmolie, en kry genoeg omega 3-vette in: olieryke vis (soos salm, tuna en makriel), vlassaadolie, pampoensaad en okkerneutolie. Proteïene (vleis, vis, vars neute, kaas) is ook belangrik, maar kies diereproteïene met min vet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees