book-icon Uitgawe SARIE Gesond 2022
Deel

Wrintiewaar! Hierdie 9 boererate werk regtig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boererate
Boererate

Tee of warm suurlemoenwater gemeng met heuning word van toeka af gebruik om ’n seer keel te streel. Maar heuning op sy eie kan met jou hoes klaarspeel. 

Dit kan boonop net so doeltreffend soos oor-die-toonbank-medisyne wees. En is veral nuttig vir kinders wat nie oud genoeg is om medisyneprodukte te neem nie.

Moet dit egter nie vir ’n baba jonger as ’n jaar gee nie. En hoewel jy dalk gehoor het “plaaslike” heuning kan help met allergieë, ondersteun studies dit nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees