Kuberkuier vanuit Cobham, Engeland

akkreditasie
Omtrent elke klein dorpie in Engeland
het ’n krieketveld. Dié een is in Tilford, Surrey. FOTO Getty Images / Gallo Images
Omtrent elke klein dorpie in Engeland het ’n krieketveld. Dié een is in Tilford, Surrey. FOTO Getty Images / Gallo Images

Ek is bevoorreg om die rol van vrou, ma en tuisteskepper te kan vervul. My man, Winston, werk vir ’n internasionale farmaseutiese maatskappy in Londen en ons woon al ses jaar hier. Ons het twee seuns, Winston (10) en Oliver (9), wat beteken ek was die afgelope jaar tydens die pandemie ook ’n onderwyseres.

Surrey bied die beste van twee wêrelde. Dis in die bosrykste streek in Engeland, bekend vir pragtige natuurtonele. Cobham, die dorpie waar ons woon, is gewild onder stappers en rolprentvervaardigers. Tonele uit Bridget Jones: The Edge of Reason en The Holiday is byvoorbeeld hier verfilm. Vir ons as Suid-Afrikaners wat gewoond is aan ruimte, is dit perfek en voel dit ’n bietjie soos “huis” in Engeland. Dis ’n voorreg om ons seuns in so ’n mooi landelike omgewing te kan grootmaak waar hulle op pad skool toe skape kan sien wei. Londen is net 40 minute per trein weg vir as ons hunker na die stad se liggies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees