Kersfeesetes saam met SARIE

akkreditasie
FOTO: Marzanne Schoeman
FOTO: Marzanne Schoeman
Geniet ’n Kersfeeskuier saam met SARIE. Ons doen dit in styl, en SARIE-kosredakteur, Herman Lensing, kook spesiaal vir jou.

Wat is Kersfees sonder ’n kuier saam met jou gunsteling-vriendin, SARIE. Tye het dalk verander, maar ons aptyt vir ’n heerlike ete geensins nie. Daarom maak ons weer so.

Die Kersete het al ’n instelling geword en vanjaar sal Herman weer eens iets optower wat al jou sintuie sal laat tintel en bruis. Die Kokkedoor-stoor (soos dit bekendgestaan het) het boonop ’n nuwe baadjie aangetrek en vanjaar gaan daar net nog lekkerder gekuier word.

Sparta Beef sal sorg vir die beste vleissnitte, terwyl jy met die komplimente van Robertson Winery ’n glasie sal kan klink. Spekko is weer aan boord en Checkers sorg vir al die vars bestandele. Herman word soos altyd bygestaan deur die flink studente van die ICA International Chef School.

inspirasie-etes
FOTO: Marzanne Schoeman
inspirasie-etes
FOTO: Marzanne Schoeman
inspirasie-etes
FOTO: Marzanne Schoeman
inspirasie-etes
FOTO: Marzanne Schoeman

TAFELS

Soos verlede jaar kuier ons om gesellige tafels in Kaapstad, met Herman en sy span wat vir jou ’n vyfgang-feesmaal berei.

NB! Ons bou hierdie tafels rondom jou bespreking en nie om ’n langtafel nie – om aan coronavirusregulasies te voldoen. Jy moet dus vir al jou gaste op een slag betaal, sodat ons weet hoeveel mense om ’n tafel sit. Die tafel sal onder jou naam bespreek wees.

INGESLUIT 

Die prys sluit drankies, ’n vyfgang-feesmaal en die resepte vir dié heerlike ete in. Jy gaan huis toe met ’n geskenkpak vol bederwe van die borge en SARIE.

inspirasie-etes
FOTO: Marzanne Schoeman
inspirasie-etes
FOTO: Marzanne Schoeman
inspirasie-etes
FOTO: Marzanne Schoeman

DATUMS

Woensdag 24 November 19:00

Donderdag 25 November 19:00

Vrydag 26 November 19:00

Saterdag 27 November 18:00

Sondag 28 November 13:00

PLEK

Atlantic Studios, Montague-rylaan 7, Montague Gardens, Kaapstad

KAARTJIES

R650 per persoon, alles ingesluit

Te koop deur Quicket

* Indien jy enige navrae het, kontak Edmund.Beukes@media24.com



JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees